Dear South Africa… ‘n brief van Jana Niehaus
Liewe Afrikanermense in Suid-Afrika, Ek het nou onlangs terug gedink aan ons laerskoolklas wat elke Vrydag na tweede pouse vir twee periodes (met ander woorde ’n volle uur lank) sangklas gehad het. Gegewe die spesifieke uitdagings hieraan verbonde, kan ‘n mens dus nie ons musiekonderwyseres kwalik neem dat sy dikwels gekies het om ons na stories op langspeelplate te laat luister in plaas daarvan om ons aan die sing te probeer kry nie… Die enigste [...]